Die Maatskappy
Die Clientele Life Maatskappy

Clientele Life is een van die vinnig groeiendste
versekerings maatskappye in Suid Afrika
en spesialiseer in lang termyn versekerings.
Hulle is alreeds in besigheid vir die afgelope 12 jaar en soos gesê is
hulle ook op die Johannesburgse Effektebeurs gelys.
Hulle
behoort ook aan die Direkte Bemarkings Vereniging wat dus verseker
dat hulle aan uiters streng regulasies voldoen.
Hulle
adverteer ook daagliks op Suid Afrikaanse nasionale Televisie (aangebied deur Adrian Steed en
Ellen Erasmus - wat self ook IFA’s is) en dit help dus baie dat die
algemene publiek reeds bewus is van sodanige produkte.
Clientele Life het golwe in die versekeringswêreld
veroorsaak met die bekendstelling van hierdie innoverende netwerk
geleentheid en daar word verwag dat selfs groter maatskappye soos
Old Mutual en Sanlam een of ander tyd hierdie voorbeeld gaan
volg.
In die
Sunday Times van 9 November 2002 was
Clientele Life gelys as nommer
22 in die Top 100 maatskappye oor 'n vyf jaar tydperk in Suid
Afrika! Dit is 'n fantastiese prestasie en is veroorsaak
asgevolg van die gesonde besigheidspraktyk, gemotiveerde personeel
en die goeie werk wat deur
Onafhanklike Veld Adverteerders
(IFA's)
verrig is.
Clientele Life het ook 22ste uit 100 gekom
in die kategorie vir maatskappye met vrye kontantvloei.
Volgens die peiling word vrye kontantvloei beskou as 'n sleutel
faktor om 'n maarskappy se gesondheid te bepaal veral gedurende
hierdie rowwe ekonomiese omstandighede en die rekeningkundige
skandale wat die korporatiewe sektor tans bloots ry.
In die peiling het
Clientele Life beter gevaar as M-Net,
Pick ‘n Pay, Anglo American, Sasol en baie ander bekende maatskappye
insluitende al die ander gelyste versekeringsmaatskappye.
So, as jou enigste bekommernis tot dusver was dat dit te
goed klink om waar te wees, dink dus gerus weer 'n slag.
Nou
is 'n uitstekende geleentheid om aan te sluit en baat daarby te vind
want nuwe IFA's begin nou baie vinnig aansluit en hulle mag dalk net
met dieselfde idee rondloop om die internet en groep samewerking te
gebruik en ons voorspring.
Gaan Sluit NOU Aan
|