WAT Sê MENSE
WAT AANGESLUIT HET BY DIE UITSTEKENDE BESIGHEIDS
GELEENTHEID EN 'N PAAR FEITE
Is daar enige iets spesifiek wat jou weerhou
om by ons span aan te sluit?
Stuur GROOT asseblief vir ons
met jou vrae en ons sal jou persoonlik antwoord.
Andersins as jy net 'n klein stootjie nodig
het in die regte rigting is die volgende dalk net wat jy nodig het....
...paar feite van ons lede .... 'n Paar van ons lede het alreeds in hul 2 de en
3 de week 5 mense aangeteken vandat hulle begin het en nog meer
belangrik isdat hulle slegs gebruik gemaak het van die metodes en
gereedskap wat in ons besigheids gids is - wat jy gratis en
verniet sal ontvang so gou as wat jy by ons aangesluit het.
So hulle het al kommissie ontvang nog voordat hulle enige iets
moes betaal het.
Onthou ons lei jou op om jou besigheid op te stel en aan die gang
te kry en ons kan selfs dit waarborg as jy die stappe in die
besigheids gids volg.
As jy nog steeds dink jy sal alleen staan in die besigheid dink
weer ons is altyd daar vir jou.
Jy hoef ook nie familie en vriende te nader nie, stap vir stap
instruksies sal ons jou leer om mense te kry sonder dat jy met
enige iemand hoef te praat nie.
Statistieke toon dat daar meer as 832 000
millionêrs in die VSA is en dat 20%
van hulle, hul fortyne gemaak het uit netwerk bemarking in die
afgelope 12 jaar.
...nog feite ....
Daar is een ding wat vinniger en
grootter groei as enige iets wat diewêreld nog gesien het, en 'n
ander een wat daagliks meer en meer noodsaaklik word in die eeu.
Die een is die Internet, en die ander is om selfversorgend te word
deur aan jou finansieële behoeftes te voorsien vir jou toekoms.
Deur by ons dinamiese span aan te sluit kan jy aan altwee
behoeftes voorsien. Waardeer jy wat dit vir JOU
finansieële toekoms inhou?
Daar is
250 milljoen Internet gebruikers VANDAG
- voorspel om te groei tot
1 BILLJOEN by
2007 and
2 BILLJOEN by 2010. en wat nog verblydend is, is
dat 70% van alle nuwe Internet gebruikers
belangstel om te leer hoe om geld op die internet te maak. En
dit is nie meer 'n luuksheid om te spaar
vir ons toekomstige uitgawes nie , hetsy vir ons kinders se
opvoeding, 'n oorsese reis, jou nuwe huis of jou eie aftrede
beplanning nie - DIT is 'n NOODSAAKLIKHEID!!!!!! Geen WONDER die Clientèle IFA program is
tans die vinigste groeiende netwerk
in SUID Afrika nie.
...nog
feite en getuienisse...
Terwyl ons praat oor die finansieële voorsiening van jou
toekoms - as jy werklik glo daar is nie 'n plek vir die produkte -
vir jouself - of vir enige iemand daarbuite nie. Kyk na die
volgende en besluit dan self of jy WERKLIK vir jou
toekomstige behoeftes voorsien:
Een van ons span lede het d.m.v. selfhulp finansieële gidse
verskaf deur 'n groot versekerings maatskappy, om net min of meer
te sien of hy genoegsaam spaar om 2 van sy jong kinders nou
ouderdomme 4 en 1 deur gewone skool en universiteit/technikon te
kan onderhou.
Hier volg die resultaat: "Indien hy nou begin om R 1,950
elke maand te spaar ,en dit die bedrag elke jaar met 8 % te
verhoog sal hy ongeveer R 460,000 by 2012, gespaar en rente
verdien het - wat genoeg sou wees om vir die kinders se skool
opleiding te betaal."
Nugter maakende feite nie waar nie!!!
Hy het toe nog verder gegaan en dieselfde gedoen om te
bereken hoeveel hy moet spaar om redelik gemaklik af te kan tree.
NOG grooter was sy ontnugtering. (ONS LEES ELKE DAG VAN HOE DIE OUES VAN DAE SUKKEL MET DIE
KARRIGE PENSIOENE WAT HULLE ONTVANG)
ONS SIEN OOK HOE ONS POLISSE OPGEVREET WORD DEUR INFLASIE EN SWAK
GROEI VAN ONS BELEGGINGS.
Apart van die hulp en ondersteuning wat ons as span verleen,
maak Clientèle ons taak so maklik deur die advertering van
die produkte, en die besigheids geleentheid, op nasionale TV
basies elke dag. WAT MEER WIL ONS Hê?????