Bo
Ons ken jou vrae en vrese, ons was self
daar.
Elkeen wat 'n besigheid van hul eie moet een of ander
vrees of vraag hê.
Soos alreeds genoem was ons daar, het dit gedoen, vingers
lekker verbrand in die proses om te probeer ekstra geld
maak.
Hope geld al verloor in die proses van probeer om geld te
maak. het by elke Besigheids geleentheid aangesluit en
gesien hoe rol die dollars in (jy weet waarvan ek praat),
maar heellaas elke keer stert tussen die bene teruggekruip.
Graag wil ek jou gerustel met die volgende antwoorde:-
Indien jou vraag nie hieronder beantwoord is nie stuur asseblief
'n e-pos na
moneysa@ananzi.co.za
sodat ek jou vraag persoonlik kan beantwoord.
Vrae wat gereeld gevra word!!!
Hoe
lank voor ek begin om geld te maak?
Dit sal hoofsaaklik van jouself afhang, hoe
toegewyd jy is om 'n sukses van jou
besigheid te maak.
Hoe meer tyd en moeite jy insit hoe gouer gaan jou inkomste groei
en dit is 'n feit.
Dit kan gedoen word deur slegs die gereedskap wat in die
Besigheids Gids is, te gebruik.
Met ons as span se hulp kan jy nie faal nie.
Gaan na Bo
Moet
ek geld op advertering bestee?
So ver het ons nog
geen geld op advertering bestee nie.
Daar is duisende gratis adverterings webtuiste waar jy verniet kan
adverteer
(as jy die besigheid op die Internet wil bemark) en daar is
verskeie maniere wat jy kan gebruik sonder om honderde rande te
bestee.
Ons glo daar is plek vir betaalde advertering, maar ons sal slegs
in daardie rigting gaan, sodra ons besigheid vir homself sal
betaal.
Ons Besigheids gids voorsien jou al die adverterings skakels asook
ander metodes van bemarking wat jou niks of bitter min sal kos.
Gaan na Bo
Wat of hoeveel is
die versteekte koste?
Ons
kan in der waarheid sê daar is geen.
Ons verskaf die weet-hoe, gereedskap, opleiding ens., met geen
kostes aan ons spanlede nie.
Die maatskappy vra egter 'n minimale fooi van ongeveer R10.00 pm,
maar met die ondersteuning wat jy vanaf die Maatskappy gaan
ontvang oorskadu die min geld.
Gaan na Bo
Is dit slegs persone bo wat die geld maak?
Belangrike Nota: -HIERDIE
IS NIE 'N PIRAMIEDE SKEMA - hierdie is 'n Netwerk
sisteem.
(Lees bietjie hier
oor Piramiede en Netwerk sisteme.)
Indien jy meer moeite in jou besigheid sit as die persoon bo jou
sal jy die persoon verbysteek met inkomste. (en dit gebeur baie
met mense wat stilsit)
Hierdie is 'n Netwerk sisteem maar so eenvoudig om te bestuur en
dit sal jy baie gou agterkom.
Gaan na Bo
Sal die
mark nie baie gou versadig nie?
'n Mens kan
dalk dit sê van 'n Netwerk sisteem wat slegs een produk bemark en
waarvan slegs EEN van nodig is en van geslag tot geslag
oorgestuur sal word.
Maar met alles wat net opgaan deesdae (petrol pryse,rente ens)
soek al meer en meer mense ander maniere om ekstra geld te verdien
inteendeel word dit nou al 'n
noodsaaklikeheid, want die gewone salaris trekker kan net nie
byhou nie.
Ook indien jy jou besigheid op die Internet wil bedryf is die
volgende dalk insiggewend. Die voorspelling is daar dat die
internet gebrukers by die jaar 2007 sal groei tot 1 biljoen, en 2
biljoen by die jaar 2010.
En die interresantste nog is dat 70 % van alle nuwe intenrnet
gebruikers belangstel
om ekstra met die internet te verdien.
Ek dink dit sorteer die versadigings vraag uit of nie?
Gaan na Bo
Dit
is altyd moeilik om mense te oortuig om by 'n nuwe besigheids
geleentheid
aan te sluit - wat maak die een anders?
Hierdie is nie
net 'n geleentheid om geld te maak nie , maar jou eie
besigheid wat
jy begin bestuur volgens jou eie behoeftes.
Elkeen van ons wil graag sy eie besigheid hê en jou eie inkomste
bepaal en nie altyd vir 'n baas werk nie.
Dan moet elkeen van ons geld spaar vir wat se rede ook al , vir
jou geliefdes en ander dinge wat jy wil hê en watter beter manier
is daar om betaal te word vir iets wat jy in elkgeval moet doen.
Gaan na Bo
Hoe kan
ek weet dat julle my sal help om 'n sukses van my besigheid te
maak?
Ek het lank
gesoek na 'n besigheids geleentheid totdat die geleentheid my
gekry het.
Ek is nou alreeds vir 'n jaar besig met die geleentheid en groei
nog steeds. Ek is
hier om te bly en kan enige tyd gekontak word asook die mense
bokant my.
Ons is ook verbind om alle "wat dit vat" deur te stuur na ons span
lede .
As voorbeeld sal jy jou besigheid begin met bemarkings materiaal
wat gereed is om te gebruik, opleiding wat outomaties na jou
netwerk onder jou uitgestuur
word ens.
Ons is ook bewus daarvan dat jou sukses ons sukses is - so ja -
ons kan jou verseker dat ons moeitelose toegewydheid daar sal wees
om jou te suksesvol wees - met die veronderstelling dat jy jou
kant sal bring..
Gaan
na Bo
Ek is nie 'n baie
goeie verkoops persoon nie?
Dit is Reg! Jy
hoef nie te wees nie! Ons bemarkings sisteem is so eenvoudig om te
volg dat selfs 'n 13 jarige dit sal kan volg.
Jy can feitlik jou besigheid bestuur sonder om met enige iemand te
praat.
Met die hulp van tegnologie, sal jou besigheid op "auto pilot"
bestuur word.
As jy by ons span aansluit, sal ek met jou deel, gratis en verniet
ons besigheids gids, waar deur jy geleer sal word om jou besigheid
van die grond af te kry stap vir stap.
Met ons bemarkings sisteem, ons aanlyn ondersteuning en rugsteun
is jy feitlik verseker om 'n sukses van die besigheid te maak,
mits jy natuurlik die stappe volg wat ons voorstel.
Gaan
na Bo
Is hierdie 'n
piramiede of vinnig ryk word skema?
Eerstens,
piramiede skemas het gewoonlik hoë kostes om aan te sluit (om die
ander daaruit te kan betaal) om dan slegs niks segende inligting
te ontvang. Gewoonlik is daar geen produk ingesluit nie, wat
beteken dat die bodem vinnig uitval en slegs 'n handjie vol mense
bo geld maak voordat alles om hulle inmekaar tuime. (Ons weet ons
was daar)
(Lees bietjie hier
oor Piramiede en Netwerk sisteme.)
Daar is
GEEN koste om aan te sluit by ons Besigheids geleentheid nie.
Die maatskappy is 'n gerepekteerde Suid Afrikaanse maatskappy
wat gerigistreer is by beide Direct Selling Association asook Direct Marketing
Association.
Die maatskappy bied 'n gerespekteerde produk aan wat daagliks op
nasionale TV gebeeldsaai word. (Hoe makliker kan bemarking nou
wees?)
Laai die TV beeldsend tye hier af en kyk
self HIER
Gaan
na Bo
Hoe kry ek 5 - 10
mense om aan te sluit ?
Moenie
bekommerd wees nie, ons sal jou letterlik jou hand vashou en lui
om die nodige stappe te neem om suksesvol te kan wees.
Ons sal as 'n lid van ons span voorsien van onder andere die
volgende ondersteunings gereedskap:
Uitstekende opleidings materiaal,
Aanlyn hulpmiddesl en gereedskap,
Stap vir Stap besigheids gids,
en ons totale ondersteuning Kontak inligting e-posse ens.
Al die gratis en verniet, om jou te kan help om die besigheid
suksesvol te bestuur sonder dat jy selfs niemand ken wat graag
geld wil spaar en sodoende 'n ekstra inkomste daaruit verdien nie. :-).
Gaan
na Bo
Maar, " wat
van die maandelikse premie terwyl ek 5 - 10 mense soek"
Kom ons
wees 'n bietjie realisties. NIKS in die lewe wat iets werd is is
verniet nie.
MAAR net jy kan besluit hoeveel jy kan bekostig om mee te begin,
en jou eerste premie wat jy moet betaal, word eers die 1 ste van
die volgende maand afgetrek.
(indien jy na die 15 aansluit, eers die 1 stevan die maand daarna),
wat beteken dat jy genoegsame tyd het om jou besigheid te begin en
te bou.
Ook kry jy 30 dae tyd om jou gedagte te verander om aan te bly met
die geleentheid of dan nie.
Dit sal jou die tyd bied om jou kommissie op te bou voordat
jy jou eerste premie hoef te betaal.
En ons besigheids gids help jou om dit te kan doen.
Gaan
na Bo
Ek het nie geld om
te belê nie?
Onthou net, die is 'n
beleging in JOU toekoms.
Jy spaar nie alleen geld vir onvoorsiene gebeurtenisse nie maar,
jy kry die geleentheid om 'n inkomste te verdien van meer as
R10,000 per maand.
Maar, ek het ook gedink ek het nie eers R70 per maand om te belê
nie, maar toe onthou ek die kleingeld wat ek in 'n bottle gegooi
het....
Dit is reg, elke dag wanneer ek of my vrou by die winkels was, was
daar altyd 'n hoeveelheid kleingeld in ons beursies, wat swaar
geraak het om rond te dra, die het ons dan in die bottel gegooi.
Ek het die geld begin tel en in bank sakkies sit en na 3 maande se
gereelde in die bottel gooi van (R1, 50s stukke , 20 sent stukke
ens).
Het ons meer as R300 bymekaar gemaak. Nou tel ek elke maand die
geld en het gevind dat daar meer as R70 maandeliks is.
Die geld wat ons so bymekaar maak gebruik ons vir die geleentheid.
So as jy hierna kyk betaal jy uit geld wat jy bymekaar maak en
andersins so weggee aan die motor oppassers ens.
Spaar so geld elke dag en jou besigheid kan daarmee van begin word
en jy sal dit nie eers agterkom nie.
Gaan
na Bo
|