My Welvaart Skeppings Span vriende en ek het al vir 'n
aantal jare
hoog en laag na 'n Internet of
Tuis besigheids geleentheid
gesoek wat 'n persoon suksesvol vanaf die huis kan bestuur.
Soos baie van julle het ons ook aangesluit by besigheids geleenthede wat
hemel op aarde belowe het maar tot ons spyt uigevind dat dit net beloftes was
en ons het baie geld verloor om agter die leë beloftes aan te hardloop.
Soos elkeen van die wonderlike besighede in die niet verdwyn het en ons met verliese gesit
het het
ons verskriklik gefrustreerd geraak en baie alleen gewees en
ontnugtered.
Maar ons het steeds geglo daar moet 'n besigheids geleentheid in Suid Afrika
wees wat werk- toe ontdek ons die beste besigheids geleentheid in Suid Afrika
vir Suid Afrikaaners onder ons neuse.
Die volgende besigheids geleentheid waar ons as
groep wou aansluit moes die volgende reëls
voldoen nl:
1) Dit moes Gratis en verniet gewees het (geen registrasie fooie, koop van "samples kits"
ens nie)
2) Die Maatskappy moes tenminste 10 jaar of langer in bedryf gewees het.
3) Het die persone wat die geleentheid aan ons bemark dit gedoen net om geld uit ons te
maak of is die geleentheid wel uitvoerbaar.
4) Is die besigheids geleentheid wettig of is dit 'n piramide skema?
5) Het die Maatskappy 'n goeie naam in die besigheids wêreld en behoort dit aan die
volgende assosiasies en bly die maatskappy inlyn met die operationele beleid
nl
: Direct Marketing Association, Direct Selling Association ens)
6) Het die maatskappy enige geld terug
waarborg en is daar 'n afkoelings periode waarin
jy dalk van plan wil
verander?
7) Word die maatskappy deursigtig bestuur en kan jy agter die skerms sien wat met die
maatskappy
aangaan.
8) Is die Maatskappy kontakbaar teen alle tye?
9) Is hulle telefoon nommers in die nasionale telefoon gids gepubliseer.
10) Is daar kantoor geboue waar jy kan instap en aangesig tot aangesig met hulle gesels.
Hierdie Suid Afrikaanse Besigheids geleentheid het voldoen aan al die
bogenoemde voorwaardes
en selfs meer.
Ons het geweet dat ons 'n fantastiese
geleentheid op on vingerpunte het en ons voortgegaan om die bemarking van die
geleentheid so eenvoudig as moontlik te maak vir ons en vir die persone wat
by ons aansluit.
Die Span het 'n brilljante Besigheids Gids saamgestel wat stap vir stap
instruksies gee en nof ander hulpmiddels tot beskikking aan die span. Dit
maak die opstelling en begin van jou besigheid so maklik.
Ons het ook 'n belofte gemaak dat ons elke lid sal ondersteun wat by
ons aansluit en die
besigheids gids se instruksie nakom.
Ons het 'n webtuiste saamgestel waar elke persoon wat by ons aansluit hulp
kan kry en jy sal NOOIT alleen wees in die geleentheid nie, die spanlede is
slegs 'n telefoon oproep weg.
Jy sal nooit in die situasies wees waar niemand jou wil help of nie jou vrae
beantwoord nie.
Ons het ons self die opdrag gegee om almal wenners te maak!!
Onthou dat jou sukses ons sukses is.
Ons kan slegs geld maak as ons jou help om geld te maak en daarom
sal ons enigeiets doen om die te bewaarheid.
Indien jy by ons span aansluit word jy ook outamties lid van die
THE SA INFORMATION
CLUB en sal die volgende eBoeke & Verslae
ontvang om te gebruik of om gratis weg te gee om te help met die
bemarking van jou besigheid.
Een vir almal en almal vir
een.
Gaan lees meer oor ons
Maatskappy
|