Wat sal jou Hoof funksie wees?
Jou hoof funksie sal wees
om ander mense te vind wat ook 'n behoefte
het om ekstra inkomste te genereer, mense
wat op soek is na 'n werk tuis geleentheid......
Ek is doodseker dat
op een of ander tydstip het jy sekerlik 'n
ete gaan geniet by 'n restaurant en
terwyl jy by jou vriende gekuier het , het
jy hulle vertel hoe heerlik jy by die
restaurant geeet het en hoe uitstekend die
voedsel daar was, hoe
uitstekend die diens was en sekerlik
het jy
voorgestel dat hulle ook daar moet
gaan eet.
Miskien het jy die
ander dag na 'n baie goeie film gaan
kyk en vir jou kollega by die werk
daarvan vertel dat dit goed sal wees as
hulle ook daarna gaan kyk en geniet!!!
In beide die gevalle hierbo genoem het jy
die restaurant sowel as die film geadverteer
deur gebruik te maak van die ou advertensie
metode nl by woord van mond.
In beide gevalle het jy altwee die
maatskappye geadverteer en hulle baat gevind
by die
gratis advertering wat jy vir hulle gedoen
het.
Die besigheid waarby jy hiermee betrokke sal
raak werk op dieselfde metode, MAAR in
geval sal die maatskappy jou vergoed (genoegsaam
en gereeld) vir die advertering wat
jy doen.
Dit is eenvoudig soos dit, geen vang plekke
en geen verduideliking
verder nodig nie .
So maklik en reguit soos dit!!!
En dit is nie al nie - daar is nog meer !!!!
Dit is nie al nie - die Maatskappy gaan jou nog boonop
vergoed met bonusse, klub
betalings en aanmoedigings.
Administrasie sal vir jou gedoen word, gereelde
state sal verseker dat jy op hoogte gehou sal word van alles wat met jou
besigheid gebeur asook die groei van jou besigheid en die inkomste elke
maand.
Nee.!! Daar is steeds geen vang plekke en versteekte
agendas nie of enige onverwagte gebeurtenisse en gelde wat betaal moet
word nie.!!!
So wat kan die besigheids geleentheid vir jou ??
Wat sal jy so graag in die lewe wil hê dat jy daarvoor sal werk?
Dit is al wat dit basies vat, en om die volgende persoon te help om
dieselfde te doen en die volgende ens.
Hoe sal ek mense vind?
Daar is ongelooflik baie maniere een daarvan
is hoe ek jou "gevind" het - deur dit moontlik te maak sodat
JY vir MY kon vind.
Ons spanlede ontvang GRATIS stap vir stap handleidings om jou
te leer om presies te doen wat ek gedoen het.
Hoe sal my inkomste gegenereer word?
In kort, die besigheids geleentheid verskaf
aan die gewone
individue die geleentheid
om hul eie besigheid
te besit, terwyl dit in dieselfde tyd
voorsiening te maak
vir 'n stabiele en veilige toekoms te verseker.
Ons het al klaar vasgestel dat alle
Suid Afrikaners
voorsiening sal moet maak vir hulle finansieële toekoms.
Ons het ook al klaar uitgevind dat die meeste Suid Afrikaners
vir 'n feit NIE
genoegsame voorsiening maak vir hul toekoms nie. Maar Hoekom?
Wel, die meeste mense wat ek ken het
stywe begrotings, wat skaars
genoegsaam kan voorsien elke maand - sodat
hulle elke maand sal sê dat hulle volgende
maand iets gaan doen om die
toedrag van sake te verbeter.
MAAR soos ons almal weet kom die volgende
maand nooit nie, en die bonus wat belowe is
moet al die gate vul wanneer dit kom.
As ons nie
NOU
die lyn trek en besluit tot hiertoe en nie
verder nie sal ons nooit uit die finansieële
verknorsing kom nie, maar
HOE reageer 'n mens op dit ?.
Voordat ons die vraag beantwoord wil ek
graag aan jou die volgende vraag stel.
Sal jy
belangstelas ek jou vertel dat ek jou sal
wys hoe om
genoegsaam te voorsien vir jou
toekomstige
finansieële behoeftes sonder om 'n
groot gat in jou huidige begroting te
maak nie?
Verseker sal jy belangstel!
Dit klink te goed om waar te wees - daar
moet 'n vangplek wees?
Ek moet erken dit klink te maklik -- Maar
werklik daar is
GEEN
vangplek nie.
ALHOEWEL -
nie almal is suksesvol nie.
Hoekom
?
WANT party mense dink omdat die
geleentheid so maklik is, hoef hulle
geen werk te
doen nie en die geld sal net inrol.
Soos jy weet is daar geen besigheid wat
duisende sal betaal as jy nie jou kan bring
nie.
(As daar so 'n besigheid was, sou ons almal
daar gewerk het - nie waar nie)
Om 'n suksesvolle besigheid te kan hê - moet
jy die
begeerte hê om dit te maak werk,
'n
begeerte hê om uit jou huidige finansieê
krisis te kom.. en 'n
bereidwilligheid te hê
om te doen al vat dit wat. - werk hard.
MAAR die goeie nuus is ... die
werk is lekker , jy kry ongelooflike
baie nuwe vriende,
jJy doen dit vir jouself en naasbestaandes
en jou toekoms, jy doen dit vanaf jou eie
huis, in jou eie tyd,
JY kan besluit hoeveel jy wil
verdien wanneer (wees realisties
natuurlik), en werk vir jouself 'n
besigheids plan
uit, werk daarvolgens en jy sal suksesvol
wees.
EN baie belangrik ---- Ons as die
Welvaart Skeppings Span sal jou al die
ondersteuning en ondervinding
aanbied waarvan jy net kan droom om 'n
sukses van jou Besigheid te kan
maak, ons is net 'n telefoon oproep weg.
Ons as Die Welvaart Skeppings Span het 'n
stelsel ontwikkel wat maklik is om na te
boots, en jy sal Gratis toegang hê na al die
Inligting en ons sisteem sodra jy by ons
span aangelsuit het.